Besigheidstudies graad 9šŸŒ

Pataasin ang iyong marka sa homework at exams ngayon gamit ang Quizwiz!

Voordeel 1 van Mark Ekonomie

Did mark(waar winste gemaak is)motiveer produsente om goedere te produseer wat verbruikers sal wil koop

Nadeel 4 van Beplande Ekonomie

Die Ekonomie reageer nie so goed op vraag en aanbod nie want firmas word aangese om 'n sekere aantal goedere en dienste te produseer

Nadeel 2 van Beplande Ekonomie

Die gebrek aan kompetisie en winsmotiewe lei tot ondoeltreffende en oneffektiewe benutting van produksiefaktore

Voordeel 2 van Gemengde Ekonomie

Die landburgers vind baat by die regering se ondersteuning soos toelaes en subsidies en gratis maarskaplike dienste soos gesondheids sorg en onderwys

Voordeel 4 van Gemengde Ekonomie

Die private sektor koop goedere en dienste van staatsondernemings, soos elektrisieteit en water

Voorbeeld 4 van Mark Ekonomie

Die prysstelsel moedig produsente en verbruikers aan om skaars hulpbronne byvoorbeeld elektrisieteit te bewaar

Voordeel 3 van Gemengde Ekonomie

Dis Gemengde Ekonomiese stelsels help om die nasionale produksie te verhoog omdat die regering en private sektor saamwerken alle nasionale hulpbronne gebruik word

Voordeel 3 van Beplande Ekonomie

Fokus is op die Voordele van die land en sy burgers

Voordeel 1 van Gemengde Ekonomie

Gemengde Ekonomie is stabieler as markekonomieƫ omdat regeringsregulasies inflasie kan verhoed

Nadeel 2 van Gemengde Ekonomie

Gemengde Ekonomieƫ is vergelyke met mark ekonomieƫ nie so doeltreffend om in die behoeftes van verbruikers te voorsien nie

Voordeel 5 van Gemengde Ekonomie

Gemengde ekonomieƫ vermors gewoonlik minder hulpbronne en is meer omgewingsbewus

Voorbeeld 2 van Mark Ekonomie

Geskoolde arbeid is waardevol

'n Mark Ekonomie

Hierdie ekonomie was gegrond op die skrywe van 'n Britse Filosoof (Adam Smith) sy boek se naam was The Wealth of Nations en was in 1776 geskryf

Nadeel 1 van Gemengde Ekonomie

Hoƫr reguleringsfooie wn belastings laat pryse styg en beperk verbuikersbesteding

Nadeel 1 van Beplande Ekonomie

Individue het min aansporing om innoverend te wees. Goedere is dikwels van swak gehalte omdat daar 'n gebrek is aan winsmotief

Nadeel 6 van Beplande ekonomie

Individuele vryheid gaan verlore

Voordeel 1 van Beplande Ekonomie

Is minder onderhewig aan inflasie, omdat dit deur die regering beheer is

Voordeel 2 van Beplande Ekonomie

Kan lone, bonusse, materiale en dienste eweredig versprei

Voorbeeld 3 van Mark Ekonomie

Kompetisie druk sakeondernemings om doeltreffend te wees, kostes word laag en produksie word hoog gehou

Nadeel 5 van Mark Ekonomie

Mark ekonomieƫ is geneig om tot oneweredige verspreiding van inkomste te lei, net'n groot gaping tussen gegoede en behoeftige mense

Voordeel 5 van Mark Ekonomie

Markstelsels beheer 'n hoƫ vlak van ekonomiese vryheid

Nadeel 4 van Mark Ekonomie

Markte werk nie op sommige plekke nie (straatgoedere soos paaie en die nasionale verdedigingsmag)

Nadeel 5 van Beplande Ekonomie

Nie altyd maklik om inligting uit die regering te kry nie

Nadeel 3 van Mark Ekonomie

Produsente ignoreer dikwels die negatiewe impak van hulle produksie bv. Besoedeling

Nadeel 3 van Beplande Ekonomie

Regering kan sy mag misbruik en korrup word

Voordeel 4 van Beplande Ekonomie

Regeringsagentskappe probeer om hulpbronne optimaal te benut

Nadeel 2 van Mark Ekonomie

Reklame skep false behoeftes

Nadeel 4 van Mark Ekonomie

Sakeondernemings met 'n monopolie maguitsette beperk en pryse opjaag

Voordeel 4 van Gemengde Ekonomie

Situasies kan ontstaan waar een of 'n paar ondernemings 'n produk in sy geheel beheer, wat 'n monopolie genoem word

Voordeel 3 van Gemengde Ekonomie

Staatssubsidies kan teenmededingend wees wanneer sommige maatskappye kry wat hulle nie verdien nie, terwyl maarskappye wat goed vaar, indirek deur belasting betaal vir subsidies

'n Gemengde Ekonomie

Toe die ander twee ekonimieƫ nie suksesvol genoeg was nie het regerings in meeste lande hierdie ekonomie toegepas

Voordeel 5 van Beplande Ekonomie

Burgers kry gelyke voordeel en ontvang nodige hulpbronne wat hulle moraal versterk

Voordeel 5 van Gemengde Ekonomie

'n Gebrek aan voldoende mededinging kan lei tot' n mider dringende behoefte om produkte en dienste te verbeter, en hoƫr pryse en minder innovasie

'n Beplande Ekonomie

'n Stelsel waarin die regering die grond/natuurlike hulpbronne en sakeondernemings beheer en werkers betaal

Die globale ekonomie

Vandag het meeste lande n Gemengde Ekonomiese stelsel en produseer en verhandel goerder en dienste op n wereldwye skaal. Dit staan bekend as globalisasie. 'n Globale ekonomie het het ekonomiese groei en' n beter lewe vir almal tot gevolg

Nadeel 1 van Mark Ekonomie

Werkloosheid en hoƫ inflasie kan voorkom


Kaugnay na mga set ng pag-aaral

Mid to Late 19th Century (Part 1)

View Set

Federal Tax Considerations for Life Insurance and Annuities / Life Insurance

View Set

2.4 Legal and Ethical Responsibilities; liability and ethics

View Set

AP PSYCHOLOGY - PERSONALITY & INTELLIGENCE

View Set

Physio Lab Exam 2 - Neurophysiology Lab

View Set

Top 10 Most Populous Countries in the World (AP Human Geography Ms.Mcleod CV)

View Set