Besigheidstudies graad 9🌍
Voordeel 1 van Mark Ekonomie
Did mark(waar winste gemaak is)motiveer produsente om goedere te produseer wat verbruikers sal wil koop
Nadeel 4 van Beplande Ekonomie
Die Ekonomie reageer nie so goed op vraag en aanbod nie want firmas word aangese om 'n sekere aantal goedere en dienste te produseer
Nadeel 2 van Beplande Ekonomie
Die gebrek aan kompetisie en winsmotiewe lei tot ondoeltreffende en oneffektiewe benutting van produksiefaktore
Voordeel 2 van Gemengde Ekonomie
Die landburgers vind baat by die regering se ondersteuning soos toelaes en subsidies en gratis maarskaplike dienste soos gesondheids sorg en onderwys
Voordeel 4 van Gemengde Ekonomie
Die private sektor koop goedere en dienste van staatsondernemings, soos elektrisieteit en water
Voorbeeld 4 van Mark Ekonomie
Die prysstelsel moedig produsente en verbruikers aan om skaars hulpbronne byvoorbeeld elektrisieteit te bewaar
Voordeel 3 van Gemengde Ekonomie
Dis Gemengde Ekonomiese stelsels help om die nasionale produksie te verhoog omdat die regering en private sektor saamwerken alle nasionale hulpbronne gebruik word
Voordeel 3 van Beplande Ekonomie
Fokus is op die Voordele van die land en sy burgers
Voordeel 1 van Gemengde Ekonomie
Gemengde Ekonomie is stabieler as markekonomieë omdat regeringsregulasies inflasie kan verhoed
Nadeel 2 van Gemengde Ekonomie
Gemengde Ekonomieë is vergelyke met mark ekonomieë nie so doeltreffend om in die behoeftes van verbruikers te voorsien nie
Voordeel 5 van Gemengde Ekonomie
Gemengde ekonomieë vermors gewoonlik minder hulpbronne en is meer omgewingsbewus
Voorbeeld 2 van Mark Ekonomie
Geskoolde arbeid is waardevol
'n Mark Ekonomie
Hierdie ekonomie was gegrond op die skrywe van 'n Britse Filosoof (Adam Smith) sy boek se naam was The Wealth of Nations en was in 1776 geskryf
Nadeel 1 van Gemengde Ekonomie
Hoër reguleringsfooie wn belastings laat pryse styg en beperk verbuikersbesteding
Nadeel 1 van Beplande Ekonomie
Individue het min aansporing om innoverend te wees. Goedere is dikwels van swak gehalte omdat daar 'n gebrek is aan winsmotief
Nadeel 6 van Beplande ekonomie
Individuele vryheid gaan verlore
Voordeel 1 van Beplande Ekonomie
Is minder onderhewig aan inflasie, omdat dit deur die regering beheer is
Voordeel 2 van Beplande Ekonomie
Kan lone, bonusse, materiale en dienste eweredig versprei
Voorbeeld 3 van Mark Ekonomie
Kompetisie druk sakeondernemings om doeltreffend te wees, kostes word laag en produksie word hoog gehou
Nadeel 5 van Mark Ekonomie
Mark ekonomieë is geneig om tot oneweredige verspreiding van inkomste te lei, net'n groot gaping tussen gegoede en behoeftige mense
Voordeel 5 van Mark Ekonomie
Markstelsels beheer 'n hoë vlak van ekonomiese vryheid
Nadeel 4 van Mark Ekonomie
Markte werk nie op sommige plekke nie (straatgoedere soos paaie en die nasionale verdedigingsmag)
Nadeel 5 van Beplande Ekonomie
Nie altyd maklik om inligting uit die regering te kry nie
Nadeel 3 van Mark Ekonomie
Produsente ignoreer dikwels die negatiewe impak van hulle produksie bv. Besoedeling
Nadeel 3 van Beplande Ekonomie
Regering kan sy mag misbruik en korrup word
Voordeel 4 van Beplande Ekonomie
Regeringsagentskappe probeer om hulpbronne optimaal te benut
Nadeel 2 van Mark Ekonomie
Reklame skep false behoeftes
Nadeel 4 van Mark Ekonomie
Sakeondernemings met 'n monopolie maguitsette beperk en pryse opjaag
Voordeel 4 van Gemengde Ekonomie
Situasies kan ontstaan waar een of 'n paar ondernemings 'n produk in sy geheel beheer, wat 'n monopolie genoem word
Voordeel 3 van Gemengde Ekonomie
Staatssubsidies kan teenmededingend wees wanneer sommige maatskappye kry wat hulle nie verdien nie, terwyl maarskappye wat goed vaar, indirek deur belasting betaal vir subsidies
'n Gemengde Ekonomie
Toe die ander twee ekonimieë nie suksesvol genoeg was nie het regerings in meeste lande hierdie ekonomie toegepas
Voordeel 5 van Beplande Ekonomie
Burgers kry gelyke voordeel en ontvang nodige hulpbronne wat hulle moraal versterk
Voordeel 5 van Gemengde Ekonomie
'n Gebrek aan voldoende mededinging kan lei tot' n mider dringende behoefte om produkte en dienste te verbeter, en hoër pryse en minder innovasie
'n Beplande Ekonomie
'n Stelsel waarin die regering die grond/natuurlike hulpbronne en sakeondernemings beheer en werkers betaal
Die globale ekonomie
Vandag het meeste lande n Gemengde Ekonomiese stelsel en produseer en verhandel goerder en dienste op n wereldwye skaal. Dit staan bekend as globalisasie. 'n Globale ekonomie het het ekonomiese groei en' n beter lewe vir almal tot gevolg
Nadeel 1 van Mark Ekonomie
Werkloosheid en hoë inflasie kan voorkom