Ouderdom op Status

Réussis tes devoirs et examens dès maintenant avec Quizwiz!

Meyer v The Master

Hof beslis of meerderjarigheid en mondig dieselfde betekenis het Aansoeker (14) geld by moeder geerf

Sesing v Minister of Police

Minderj dagvaar Minister v Polisie vir skadevergoeding

Louw v MJ & H Trust

Minderj hom as geemansipeerde voorgedoen om motorfiets te koop Kan nie op restitution in integrum steun nie Bedrieglik voorgedoen

Edelstein v Edelstein

Minderj huweliksvoorwaadekontrak Hof beslis ooreenkoms nooit geldig kan wees bloot omdat tot voordeel is nie Benefit teorie verwerp

Stuttaford & Co v Oberholzer

Minderj koop motorfiets of huurkoop Word intussen meerderjarig en word vir uitstaande koopprys gedagvaar ratifikasie

Marshall v Natonal Wool Industries Ltd

Minderj met vader se toestemming aandele in maatskappy gekoop Agv finansieele problem kon seun nie koopprys betaal nie Seun minderj as verweer opper Vader nie aanspreeklik

De Canha v Mitha

Minderj onderneem om geld wat geleen het terug te betaal Nadat meerderj word voortgegaan om betalings te maak en ondernem om uitstaande balans binne maand of 2 terug te betaal Betaling en onderneming op ratifikasie neerkom

Dreyer v Sonop Bpk

Minderj skoolbaadjie gekoop Vaders stilswyend bekragtig van feit dat hy niks doen en daarvan bewus was Vader aanspreeklik omdat aankope stilswyend ratifiseer

Weber v Santam Versekeringsmaatskappy Bpk

Oor kind v 7 agter kar gery Vraag op toerekingsvatbaarheid

Ex parte Fouche

Ooreenkoms deur prokureur minderj motor v huurkoop Prokureur gevra of person al mondig is Hof bevind hom bedrieglik as meerderj voorgedoen het Bewyslas rus op minderj om te bewys dat ander party nie mislei is nie

Skead v Colonial Banking and Trust Co Ltd

Restitutio in integrum Minderj met vader se toestemming uitkeerpolis aangegaan Kort nadat meerderj word het aanspreeklikheid vir betaling ontken en restitution in integrum geeis ogv feit dat polis tot sy nadeel was Van hand gewys

Du Toit v Lotriet

Vader kan nie minderj kind se eiendom op basis verhur dat huurooreenkoms eers in werking tree na kind meerderj geword het

Ex parte Potgieter et Uxor

Vader van minderj namers haar hvk geteken Registrateur v aktes weier om kontrak te registreer Kort beide ouer EN minderj se toetstemming

Pleat v Van Stade

17 jarige voorgegee dat meerderjarig is en 30 osse op krediet gekoop Het minderj as verweer geopper met dagvaar Bedrieglik as meererj voorgedoen het

Dickens v Daley

20 jarige al lank klerk en bly op eie + verantwoordelik vir eie finansies Minderj, moeder en stiefpa ooreengekom om huis te huur waarop minderj tjek aan verhuurder vir 1e maan se huurgeld oorhanding MInderj betaling gestop en van plan verander Verhuurder weier om te kanseller dagvaar minderj Minderj beweer agv minderjarigheid nie bevoeg was Hof beslis dat hy GEEMANSIPEER IS

Grand Prix Motors v Swart

Algemeen aanvaar moet ten minste voorkoms v meerderj he 2e party hoef nie ondersoek in te stel Kan bloot word aanvaar

Nel v Divine Hall & Co

Benefit teorie Minderj meisie klere sonder bystand gekoop Helfde daarvan direk na aankoop vir suster gegee Slegs op helfde van aankope aanspreeklik

Tanne v Foggit

Benefit teorie verwerp Is op grond van ongeregverdigde verryking aanspreeklik


Ensembles d'études connexes

WW1 Unit Test, WWI History Test Notes, Historical Concepts

View Set